Tannie Caroline Kindervermaak

Liewe ouer, soms kan mens dae en weke soek na gesonde, Christelik vermaak vir kinders. Is u een van daardie mense wat al male sonder tal so ‘n soektog begin het en dan moedeloos weer die stryd laat vaar het? Hier is dan nou heerlike goeie nuus. Tannie Caroline Kindervermaak stel dit ten doel om goeie, opvoedkundige en pragtige kindervermaak daar te stel. Dié soort vermaak waar kinders nie net gretiglik sal deelneem aan dit wat aangebied word nie, maar ook op indirekte manier die Christelike geloofswaardes sal leer.

Die heerlike vermaak wat Tannie Caroline Kindervermaak aanbied is beskikbaar soos volg:

  • verhale op  CD’s en DVD’s
  • lewendige optredes deur die geliefde karaktertjie Lolla-Pikke-Bolla
  • en die splinternuwe tydskrif Babbelbekkie

‘n Kort biografie van Tannie Caroline is beskikbaar by haar bladsy by ADSA.

Lolla-Pikke-Bolla, met haar sonnige geaardheid kan ook uitgenooi word vir optredes. Lees gerus by Tannie Caroline se bladsy meer oor Lolla-Pikke-Bolla en haar manewales.

Daar is aanvullende inligting vir Babbelbekkie by Tannie Caroline se bladsy http://www.myarkpark.com/adsa/vermaak/magazine-a.htm#BABBELBEKKIE

maar ‘n inskrywingsvorm en besonderhede oor die prys ens is ook beskikbaar op hierdie webwerf by Babbelbekkie Tydskrif.

Auntie Caroline’s Children’s Entertainment

Dear parents,  numerous times we seek for good Christian entertainment for our children for weeks on end. Are you one of those people who got weary and just gave up? Here is some wonderful news for you. This is the aim of Auntie Caroline’s Children’s Entertainment, to provide good educational Children’s Entertainment. The type of entertainment where children will not only participate eagerly, but will also learn Christian values in an indirect way.

The excellent entertainment Auntie Caroline provides, is the following:

  • stories on CDs and DVDs
  • live entertainment by the well loved little character Lolla-Pikke-Bolla and
  • the brand new Afrikaans magazine Babbelbekkie

A short biography of Aunt Caroline is available on her page at ADSA.

Lolla-Pikke-Bolla, with her sunny disposition can also be invited for shows. Read more at Aunt Caroline’s page about Lolla-Pikke-Bolla and her capers.

Additional information about Babbelbekkie is also available at Aunt Caroline’s page at:
http://www.myarkpark.com/adsa/vermaak/magazine-a.htm#BABBELBEKKIE

but a subscription form and more information on prices are also available on this site at Babbelbekkie Tydskrif.

Toffie

Ouboet

Thandi

Sipho